![]() | Adres: Hoep Hoep St 594 Derdepoort Gauteng South Africa |
![]() | Kontakpersoon: Elize Tel nr:084 703 1095 ElizeSel nr.:082 297 8380 Robbie E-posadres: robbie@wildshoekievleismark.co.za Webwerf: www.wildshoekievleismark.co.za |
![]() | GPS Coordinates: -25,6761730 28, 3068530 Aanwysings: Vanaf Polokwani neem Zambezi afrit, links uit, tot by die verkeerslig. Links tot by die volgende verkeerslig. Regoor verby die China Mall Sasol en Spar op linker kant.Ry tot by Kamneeldrift bord, neem dan die vurk links uit. Slipway reguit tot by die verkeerslig. Oor die verkeerslig tot by die stop. Oor die stop , reguit aan tot by die Poort Laerskool Hoofhek. Draai regs op die grondpad by die Firetek bord in Hoep Hoep Str, ry reguit aan tot 594 aan regterkant. Van Johannesburg se kant af, deur die Zambezi tolhek en neem die vurk na regs die Cullinan pad. Volg dan die instruksies soos bo. |
![]() | Besigheidsure: Maandag tot vrydag 08:00 tot 18:00. Saterdag boeremark by 665 Moreletta St Silverton 5.30 vm.....9.30 vm. Binne seisoen: Maandag tot Saterdag. Sondae ook beskikbaar, maar asb skakel ons vooraf om n reeling te tref asseblief! |
Terug | Terug na bo |