Welkom by die Wildshoekie Vleismark se webtuiste!

Waar kwaliteit nie ingeboet word vir prys nie. Ons produk is ons trots.

SA se beste gehalte wildsvleis.

Dit is vir ons aangenaam om ons kliente te bedank vir die ondersteuning.

Ons sien altyd uit daarna om U te ontvang met jou wild of ander vleis behoeftes.

Wildshoekie Vleismark nooi jou ook vriendelik uit om jou vleis en cheddar kaas te kom koop by die boeremarkte.

Besoek/kliek Wildshoekiesafaris .

Stem vir ons Wildshoekie Vleismark Derdepoort Pretoria Cleaver Awards Best Butcher.

Stem met die unike stem kode: 1194

Sien ook die beeftalk video hieronder: